Bookshelf
| can't find it |

| browse books |
books
 

| book details |

Deur die Tonnel van Twyfel: Op Soek na Waardes in n Donker Eeu

By (author) Koos Kombuis

| on special |

normal price: R 260.95

Price: R 247.95


| book description |

Dit is deesdae hoog mode vir mense om boeke te skryf oor hoe hulle “die geloof verloor het""; selfs dominees verloor hulle geloof. Dit is een van die redes hoekom Koos Kombuis besluit het om 'n boek te skryf vir die ""post-Kerk-generasie"". Dit is veral gemik op jonger mense, wat vasgevang voel tussen twee onversoenbare werelde; die wereld van hul jeugdige ervaring van vormgodsdiens en die wereld waarin hulle vandag moet bestaan en leef, in 'n donker eeu sonder waardes waar hulle voel asof hulle afgesny is van die anker van geloofsekerheid en die troos van gebed. Koos vertel in Deur die Tonnel van Twyfel iets van sy eie reis as self- erkende ""weeskind van die kosmos"". Hy beskryf ook, sonder om te oordeel, sommige van die alternatiewe wat mense aangryp in hul soektog na 'n sinvolle geestelike verwysingsveld, soos ateisme, die I-Ching, spiritisme, asook die charismatiese opsie. Hoewel Koos nie voorgee om te weet wat die finale antwoord op hierdie vrae is nie, bevat hierdie boek heelwat gedagtes wat hoop gee dat daar tog iewers'n lig skyn aan die einde van ""die tonnel van twyfel"".

| product details |



Normally shipped | Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks
Publisher | Naledi
Published date | 1 Sep 2023
Language | Afrikaans
Format | Paperback / softback
Pages | 182
Dimensions | 213 x 137 x 15mm (L x W x H)
Weight | 500g
ISBN | 978-1-9912-5639-3
Readership Age |
BISAC | religion / christianity / general


| other options |


| your trolley |

To view the items in your trolley please sign in.

| sign in |

| specials |

The Coming Wave: AI, Power and Our Future

Mustafa Suleyman
Paperback / softback
352 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Stock is usually dispatched in 6-12 days from date of order


Helgoland: The Strange and Beautiful Story of Quantum Physics

Carlo Rovelli
Paperback / softback
208 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks


The Order of Time

Carlo Rovelli
Paperback / softback
224 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks

Originally published in Italian: L'ordine del tempo (Milan: Adelphi Edizioni, 2017).