Bookshelf

| browse books |
books
 

| book details |

Die Groot Storiebybel

By (author) Pat Alexander, Illustrated by Carolyn Cox





This book is currently unavailable. Enquire to check if we can source a used copy


| book description |

Die Groot Storiebybel bekoor al jare lank kinders oor die wêreld heen en daar is reeds miljoene eksemplare verkoop. Hierdie topverkoper is nou beskikbaar in ’n baie meer lesersvriendelike uitgawe wat kinders opnuut sal laat ontdek hoeveel pret dit is om Bybelverhale te lees. Die Groot Storiebybel bevat al die belangrikste verhale uit die Ou en die Nuwe Testament tot by die boek Handelinge. Al hierdie verhale word eenvoudig oorvertel sodat kinders dit maklik kan verstaan. Die kleure en fyn besonderhede van die illustrasies sal hulle aandag boei terwyl hulle na die Bybelverhale luister of dit self lees. Al kan die verhale in Die Groot Storiebybel as losstaande verhale gelees word, vorm dit saam ’n aaneenlopende verhaal waardeur ’n goue draad vleg: die “groot verhaal” van God se liefde en sy plan om mense te verlos.

| product details |



Normally shipped | Enquiries only
Publisher | Christian Media Publishing
Published date | 1 Nov 2025
Language | Afrikaans
Format | Paperback / softback
Pages | 256
Dimensions | 150 x 220 x 19mm (L x W x H)
Weight | 315g
ISBN | 978-1-9284-3740-6
Readership Age | From 7 to 10 years
BISAC | juvenile nonfiction / religion / bible / stories


| other options |


| your trolley |

To view the items in your trolley please sign in.

| sign in |

| specials |

Exiles: Times book of the month 'Stanley Kubrick meets MR James'

Mason Coile
Paperback / softback
224 pages
was: R 520.95
now: R 468.95
Forthcoming

A terrifying locked-room mystery set in a remote outpost on Mars.

The Correspondent

Virginia Evans
Hardback
288 pages
was: R 552.95
now: R 525.95
Available from overseas. Usually dispatched in 14 days


Theory & Practice

Michelle de Kretser
Hardback
192 pages
was: R 415.95
now: R 373.95
Available from overseas. Dispatched in aprox 4-8 weeks as local supplier is out of stock


Broken Country: AMAZON'S BOOK OF THE YEAR - THE MILLION-COPY BESTSELLER

Clare Leslie Hall
Paperback / softback
320 pages
was: R 395.95
now: R 355.95
Usually dispatched in 6-12 days

An epic love story with the pulse of a thriller that asks: what would you risk for a second chance at first love?