Bookshelf

| browse books |
books
 

| book details |

Nooit Meer Slaap Nie

By (author) Willem Frederik Hermans, Translated by Wium van Zyl

| on special |

normal price: R 10.95

Price: R 9.95


| book description |

Hermans is aangewys as Nederland se grootste skrywer van die 20ste eeu. Nooit Meer Slaap Nie is een van sy beroemdste romans en steeds ‘n treffer. Dit gaan om ‘n student se spannende en selfs lewensgevaarlike navorsingstog in die nagenoeg onbewoonde Finnmark, die noordelikste gebied van Noorweë. Hy slaag mettertyd daarin om die vernaamste fisieke struikelblokke te oorwin, maar die noodlot en ironie bly op sy spoor. Die boek neem die leser na een van die onherbergsaamste gebiede op aarde asook na onverkende vlakke van die menslike gees waar vrae veel magtiger is as oplossings. Dit is ‘n toeganklike roman met diepte, vir die fynproewer.

| product details |



Normally shipped | Stock is usually dispatched in 6-12 days from date of order
Publisher | Naledi
Published date | 1 Oct 2023
Language | Afrikaans
Format | Paperback / softback
Pages | 0
Dimensions | 213 x 137 x 15mm (L x W x H)
Weight | 500g
ISBN | 978-1-9284-2617-2
Readership Age |
BISAC | fiction / literary


| other options |


| your trolley |

To view the items in your trolley please sign in.

| sign in |

| specials |

Broken Country: AMAZON'S BOOK OF THE YEAR - THE MILLION-COPY BESTSELLER

Clare Leslie Hall
Paperback / softback
320 pages
was: R 520.95
now: R 494.95
Usually dispatched in 3 to 6 weeks as supplier is out of stock

An epic love story with the pulse of a thriller that asks: what would you risk for a second chance at first love?

Exiles: Times book of the month 'Stanley Kubrick meets MR James'

Mason Coile
Paperback / softback
224 pages
was: R 520.95
now: R 468.95
Forthcoming

A terrifying locked-room mystery set in a remote outpost on Mars.

The Correspondent

Virginia Evans
Hardback
288 pages


Enquiries only


Theory & Practice

Michelle de Kretser
Hardback
192 pages
was: R 422.95
now: R 401.95
Available from overseas. Usually dispatched in 14 days