Bookshelf

| browse books |
books
 

| book details |

Katalekte

By (author) Breyten Breytenbach

| on special |

normal price: R 380.95

Price: R 342.95


| book description |

Die subtitel ""artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan"" dui reeds op die belangrikste temas in Breytenbach se nuwe bundel: afskeid, verganklikheid, die dood. Maar tog is daar ook, soos altyd, gedigte wat 'n viering is van die lewe en van die liefde. Katalekte vorm 'n drieluik met sy vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof. Soos voorheen, gedigte wat aards is en liries, sintuiglik en abstrak, eenvoudig en kompleks, onthutsend en teer. En steeds, die assosiasie van letsels, oorblyfsels, flardes, van onvolledigheid. En uiteindelik, 'n oorgang na ""die bevryding van onsigbaarheid"". Die boek sluit 20 afbeeldings in kleur in, van pampoen tot nar: 'n integrale deel van die teks.

| product details |



Normally shipped | Usually dispatched in 6-12 days
Publisher | Human & Rousseau (Pty) Ltd
Published date | 4 Nov 2012
Language | Afrikaans
Format | Paperback / softback
Pages | 224
Dimensions | 213 x 137 x 0mm (L x W x H)
Weight | 210g
ISBN | 978-0-7981-5792-6
Readership Age |
BISAC | poetry / general


| other options |



Normally shipped | Available from overseas. Usually dispatched in 14 days
Readership Age |
Normal Price | R 680.95
Price | R 612.95 | on special |



| your trolley |

To view the items in your trolley please sign in.

| sign in |

| specials |

Dungeon Crawler Carl

Matt Dinniman
Paperback / softback
480 pages
was: R 522.95
now: R 459.95
Available from overseas. Usually dispatched in 14 days


Broken Country: AMAZON'S BOOK OF THE YEAR - THE MILLION-COPY BESTSELLER

Clare Leslie Hall
Paperback / softback
320 pages


Enquiries only

An epic love story with the pulse of a thriller that asks: what would you risk for a second chance at first love?

Remarkably Bright Creatures

Shelby Van Pelt
Paperback / softback
384 pages
was: R 522.95
now: R 469.95
Available from overseas. Usually dispatched in 14 days


The Correspondent

Virginia Evans
Hardback
288 pages
was: R 450.95
now: R 405.95
Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks