Bookshelf
| can't find it |

| browse books |
books
 

| book details |

Leer my lees (Vlak 1 Boek 2): Tippie en die hen (Skooluitgawe)

By (author) José Palmer, By (author) Reinette Lombard





This book is currently unavailable. Enquire to check if we can source a used copy


| book description |

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat beginnerlesers se self-lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke stel jong lesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 1 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagse avonture. Titels beskikbaar in Vlak 1: Leer my lees (Vlak1) 1: Hallo Tippie (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 2: Tippie en die hen (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 3: Tippie se jas (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 4: Tippie en die kat (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 5: Tippie en die bok (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 6: Tippie en die kam (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 7: Tippie se bal (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 8: Tippie en die by (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 9: Tippie en die vis (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1)10: Tippie en die bul (Skooluitgawe)

| product details |



Normally shipped | Enquiries only
Publisher | LAPA Publishers
Published date | 3 Nov 2025
Language | Afrikaans
Format | Paperback / softback
Pages | 20
Dimensions | 212 x 137 x 0mm (L x W x H)
Weight | 0g
ISBN | 978-0-6370-1345-1
Readership Age |
BISAC | juvenile nonfiction / activity books


| other options |


| your trolley |

To view the items in your trolley please sign in.

| sign in |

| specials |

The Coming Wave: AI, Power and Our Future

Mustafa Suleyman
Paperback / softback
352 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Stock is usually dispatched in 6-12 days from date of order


The Order of Time

Carlo Rovelli
Paperback / softback
224 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks

Originally published in Italian: L'ordine del tempo (Milan: Adelphi Edizioni, 2017).

Helgoland: The Strange and Beautiful Story of Quantum Physics

Carlo Rovelli
Paperback / softback
208 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks