Bookshelf
| can't find it |

| browse books |
books
 

| book details |

Leer my lees (Vlak 3 Grootboek 3): Tippie en die groot konsert (Skooluitgawe)

By (author) Fanie Viljoen, By (author) José Palmer, By (author) Reinette Lombard

| on special |

normal price: R 190.95

Price: R 180.95


| book description |

Leer, lees en ontdek saam met Tippie in die Huistaal Grootboekreeks! Tippie se reeks Grootboeke is ’n samestelling van interessante fiksie- en niefiksietekste binne ’n spesifieke tema. Fanie Viljoen en Jaco Jacobs het bygedra tot die inhoud in hierdie reeks. Die kleurvolle illustrasies, stories, gedigte, liedjies, grappies en interessante feite maak gedeelde lees maklik en prettig. Nuwe woordeskat word deurlopend bekendgestel en die temabenadering bevorder kritiese denke. Die integrasie met ander leerareas verseker ’n positiewe en kragtige leer- en leeservaring. Die Afrikaans Huistaal Grootboekreeks is ’n uitstekende en unieke manier om geletterdheid in die Grondslagfase te ontwikkel en te bevorder. Die inhoud is trots Suid-Afrikaans en die ryk kulturele erfenis van Suid-Afrika dien as inspirasie vir al Tippie en sy maats se avonture.

| product details |



Normally shipped | Stock is usually dispatched in 10-14 days from date of order
Publisher | LAPA Publishers
Published date | 1 Nov 2025
Language | Afrikaans
Format | Paperback / softback
Pages | 24
Dimensions | 420 x 297 x 0mm (L x W x H)
Weight | 0g
ISBN | 978-0-6370-1337-6
Readership Age |
BISAC | juvenile fiction / school & education


| other options |


| your trolley |

To view the items in your trolley please sign in.

| sign in |

| specials |

The Order of Time

Carlo Rovelli
Paperback / softback
224 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks

Originally published in Italian: L'ordine del tempo (Milan: Adelphi Edizioni, 2017).

The Coming Wave: AI, Power and Our Future

Mustafa Suleyman
Paperback / softback
352 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Stock is usually dispatched in 6-12 days from date of order


Helgoland: The Strange and Beautiful Story of Quantum Physics

Carlo Rovelli
Paperback / softback
208 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks