Bookshelf
| can't find it |

| browse books |
books
 

| book details |

Leer my lees (Vlak 5 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe)

By (author) Reinette Lombard, By (author) José Palmer

| on special |

normal price: R 490.95

Price: R 465.95


| book description |

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks,voordat kinders ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begripkan lees. Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Titels beskikbaar in Vlak 5: Leer my lees (Vlak5) 1: Tippie en Buks juig (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak5) 2: Tippie se vakansie (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak5) 3: Tippie en die tandemuis (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak5) 4: Tippie en die wildtuin (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak5) 5: Tippie se plan (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak5) 6: Tippie en die kompetisie (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak5) 7: Tippie braai vleis (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak5) 8: Tippie en Buks speel (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak5) 9: Tippie en die skaapskeerders (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak5)10: Tippie en die orkes (Skooluitgawe)

| product details |



Normally shipped | Stock is usually dispatched in 10-14 days from date of order
Publisher | LAPA Publishers
Published date | 3 Nov 2025
Language | Afrikaans
Format | Multiple-component retail product, slip-cased
Pages | 0
Dimensions | 212 x 137 x 20mm (L x W x H)
Weight | 0g
ISBN | 978-0-6370-1253-9
Readership Age |
BISAC | juvenile nonfiction / activity books


| other options |


| your trolley |

To view the items in your trolley please sign in.

| sign in |

| specials |

The Coming Wave: AI, Power and Our Future

Mustafa Suleyman
Paperback / softback
352 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Stock is usually dispatched in 6-12 days from date of order


The Order of Time

Carlo Rovelli
Paperback / softback
224 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks

Originally published in Italian: L'ordine del tempo (Milan: Adelphi Edizioni, 2017).

Helgoland: The Strange and Beautiful Story of Quantum Physics

Carlo Rovelli
Paperback / softback
208 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks