Bookshelf
| can't find it |

| browse books |
books
 

| book details |

Leer my lees (Vlak 1 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe)

By (author) Reinette Lombard, By (author) José Palmer

| on special |

normal price: R 490.95

Price: R 465.95


| book description |

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke watbeginnerlesers se self-lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke stel jonglesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelikeillustrasies. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlikeontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 1 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagseavonture. Titels beskikbaar in Vlak 1 boekpak: Leer my lees (Vlak1) 1: Hallo Tippie (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 2: Tippie en die hen (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 3: Tippie se jas (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 4: Tippie en die kat (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 5: Tippie en die bok (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 6: Tippie en die kam (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 7: Tippie se bal (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 8: Tippie en die by (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 9: Tippie en die vis (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1)10: Tippie en die bul (Skooluitgawe)

| product details |



Normally shipped | Stock is usually dispatched in 10-14 days from date of order
Publisher | LAPA Publishers
Published date | 3 Nov 2025
Language | Afrikaans
Format | Multiple-component retail product, slip-cased
Pages | 0
Dimensions | 212 x 137 x 20mm (L x W x H)
Weight | 0g
ISBN | 978-0-6370-1245-4
Readership Age |
BISAC | juvenile nonfiction / activity books


| other options |


| your trolley |

To view the items in your trolley please sign in.

| sign in |

| specials |

Helgoland: The Strange and Beautiful Story of Quantum Physics

Carlo Rovelli
Paperback / softback
208 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks


The Order of Time

Carlo Rovelli
Paperback / softback
224 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks

Originally published in Italian: L'ordine del tempo (Milan: Adelphi Edizioni, 2017).

The Coming Wave: AI, Power and Our Future

Mustafa Suleyman
Paperback / softback
352 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Stock is usually dispatched in 6-12 days from date of order