home
sign in
my orders
my e-books
my trolley
my account
contact
keyword
isbn13
author
title
| can't find it |
Tell us the title, author
and / or ISBN number
*
Any other details such as author,
ISBN, title or genre. Please be specific
What is your email address?
*
Not a valid email address
| browse books |
Textbooks
i ching
body, mind & spirit
books
>
body, mind & spirit
>
i ching
| book details |
i-Tjieng
By (author)
Koos Kombuis
| enquire |
processing...
| book description |
Dit praat twee tale, antiek en modern. Antiek, want dit verduidelik In metode om dieper wysheid te raadpleeg wat teruggaan na die Sjinese filosoof Confucius in die newels van die tyd. Modern, want dit is in vandag se Afrikaans, so kleurryk en lewendig soos wat net Koos Kombuis dit kan praat. Die I Ching, of Boek van veranderings': word al vir meer as 21 eeue in die Ooste gebruik, en is sedert die 19de eeu tot vandag toe ook in die Weste In wyd geraadpleegde bron. Deur verskillende metodes word jy gelei na simbole waar die verstandige weg in haas enige lewensituasie in metaforiese taal vir jou beduie word. Ten diepste kom die I Ching neer op selfinsig - die wysheid waaroor jy onbewustelik beskik, en wat tap van dit wat Carl Jung die kollektiewe onbewuste noem. Groot Afrikaanse figure was en is gebruikers hiervan. In i-Tjieng praat hierdie wysheid jou taal: ligvoets en humoristies, maar doodernstig oor die feit dat baie mense vandag verlore voel en blindweg tas na 'n pad. Dit is jou GPS vir verdwaalde siele .
| product details |
Normally shipped |
Enquiries only
Publisher |
Penguin Random House South Africa
Published date |
2 Sep 2013
Language |
Afrikaans
Format |
Paperback / softback
Pages |
0
Dimensions |
0 x 0 x 0mm (L x W x H)
Weight |
0g
ISBN |
978-0-1435-3846-2
Readership Age |
BISAC |
body, mind & spirit / i ching
| other options |
| back |
| your trolley |
To view the items in your trolley please sign in.
| sign in |
| specials |
The Coming Wave: AI, Power and Our Future
Mustafa Suleyman
Paperback / softback
352 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Stock is usually dispatched in 6-12 days from date of order
| more |
| add to trolley |
processing...
The Order of Time
Carlo Rovelli
Paperback / softback
224 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks
Originally published in Italian: L'ordine del tempo (Milan: Adelphi Edizioni, 2017).
| more |
| add to trolley |
processing...
Helgoland: The Strange and Beautiful Story of Quantum Physics
Carlo Rovelli
Paperback / softback
208 pages
was: R 295.95
now: R 265.95
Available from overseas. Usually dispatched in 3 to 6 weeks
| more |
| add to trolley |
processing...
Copyright 2025
|
terms and conditions