Bookshelf
| can't find it |

| browse books |
books
 

| book details |

'n Grootwordgids vir Meisies

By (author) Anita Naik

| on special |

normal price: R 157.95

Price: R 141.95


| book description |

Sensitiewe en vriendelike gids vir grootword. Vriendelike, gerusstellende en positiewe gids vir meisies wat puberteit nader. Hierdie boek verduidelik al die veranderings wat met tieners gaan gebeur soos hul grootword en ook hoe hierdie veranderinge hulle sal laat voel. Puberteit- en ouerskapkenners Anika Naik en Phil Wilkinson behandel enige bekommernisse wat jong lesers mag he oor wat aEUROoenormalaEURO is, verbeter lesers se selfbeeld en stel hul gerus oor al die veranderinge wat hul gaan ondergaan tydens puberteit. Die boek bevat ook leefstyladvies oor onderwerpe soos gesonde eetgewoontes en oefening, en inligting oor hoe puberteit die teenoorgestelde geslag beA-nvloed. Onderwerpe in die gids sluit in: Wat is puberteit?; Wat gebeur wanneer?; Hoe werk hormone?; Borste en braE1/4s; Dieselfde ouderdom, verskillende lywe; Wat gaan aan met my vel?; Sweet en slegte reuke; Nuwe hare op nuwe plekke; Daar onder; Wat is menstruasie?; Praktiese wenke vir menstruasie; Hoe om menstruasie te hanteer; Wat is seks?; Hoe word babas gemaak?; Nuwe gevoelens; Hoe om jou buie te hanteer; Gesonde eetgewoontes; Die voordele van oefening; Selfbeeld en jou lyf; Privaatheid en jou lyf; Puberteit vir seuns; Seuns het ook probleme.

| product details |



Normally shipped | Stock is usually dispatched in 10-14 days from date of order
Publisher | LAPA Publishers
Published date | 21 Aug 2021
Language | Afrikaans
Format | Paperback / softback
Pages | 48
Dimensions | 0 x 0 x 0mm (L x W x H)
Weight | 0g
ISBN | 978-0-7993-9394-1
Readership Age | From 11 to 15 years
BISAC | juvenile nonfiction / health / general


| other options |


| your trolley |

To view the items in your trolley please sign in.

| sign in |

| specials |

Free Your Mind: The new world of manipulation and how to resist it

Laura Dodsworth
Paperback / softback
384 pages
was: R 273.95
now: R 245.95
Usually dispatched in 4-8 weeks

The Instant Sunday Times Bestseller Learn how to recognise and resist the daily attempts to control and manipulate your mind.

The Thing at 52

Mr. Ross Montgomery
Hardback
40 pages
was: R 382.95
now: R 343.95
Usually dispatched in 3 to 4 weeks as supplier is out of stock

The Thing at 52 is a beautiful picture book about friendship, loneliness and learning how to say goodbye.

The Silent Patient: The record-breaking, multimillion copy Sunday Times bestselling thriller and TikTok sensation

Alex Michaelides
Paperback / softback
352 pages
was: R 254.95
now: R 229.95
Usually dispatched in 4-8 weeks

With film rights snapped up by an Oscar winning Hollywood production company, rights sold in a world record 43 territories, and rave blurbs from David Baldacci, Lee Child and A.