Bookshelf
| can't find it |

| browse books |
books
 

| book details |

Gevaarlike lopies en Duskant die doodlyn 2-in-1

By (author) Jaco Jacobs

| on special |

normal price: R 210.95

Price: R 189.95


| book description |

Fantastiese nuus vir jong sportliefhebbers! Vir die eerste keer verskyn twee van Jaco Jacobs se supergewilde sportstories saam in een omnibus! In Gevaarlike lopies kan Henk nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd ná die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ’n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek, en wat soek hulle? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in ’n nagmerrie gaan ontaard ... Werner en sy vriende in Duskant die doodlyn lééf vir rugby. Hierdie jaar is hulle vasbeslote om hul aartsvyande ’n ding of twee op die rugbyveld te wys. Maar iets is verkeerd. Wie is die geheimsinnige man wat snags by die skool rondsluip? En waarom gebeur daar skielik allerhande vreemde dinge met Werner-hulle se rugbyafrigter? Dit begin al hoe meer lyk of iemand nie volgens die reels speel nie en Werner en die res van sy span beland in groot gevaar …

| product details |



Normally shipped | Stock is usually dispatched in 10-14 days from date of order
Publisher | Penguin Random House South Africa
Published date | 1 Feb 2018
Language | Afrikaans
Format | Paperback / softback
Pages | 152
Dimensions | 212 x 137 x 0mm (L x W x H)
Weight | 200g
ISBN | 978-0-7993-8448-2
Readership Age |
BISAC | juvenile fiction / sports & recreation / general


| other options |


| your trolley |

To view the items in your trolley please sign in.

| sign in |

| specials |

The Memory Collectors: A Novel

Dete Meserve
Paperback / softback
320 pages


Enquiries only


The Ballerina and the Bull: Anarchist Utopias in the Age of Finance

Johanna Isaacson
Paperback / softback
288 pages
was: R 323.95
now: R 291.95
This title will take longer to obtain, and should be delivered in 6-8 weeks

Our moment has seen the resurgence of an anarchist sensibility, from the uprisings in Seattle in 1999 to the Occupy movement of 2011.

Fifteen Dogs

André Alexis
Paperback / softback
176 pages
was: R 315.95
now: R 283.95
Available from overseas. Dispatched in aprox 4-8 weeks as local supplier is out of stock

A pack of dogs are granted the power of human thought - but what will it do to them? A surprising and insightful look at the beauty and perils of consciousness.